Successfully reported
+88

Sandra

Gastehuis
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Cloete Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 590 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Sandra's Guest House is net langs die strand en in die idilliese Weskus-vakansiedorpie Langebaan geleë. Ons is die perfekte toevlugsoord vir jou wegbreek. Kom bly, ontspan, skop jou skoene uit en geniet net die rustigheid van Langebaan.

Alle kamers is ingerig volgens 'n hoë standaard en elkeen het en suite-badkamers. Braaigeriewe is beskikbaar vir gaste wat gedurende die aand "tuis" wil ontspan. Ontspan op 'n ligstoel en kyk na die sonsondergang, terwyl jy 'n bietjie wyn teug. Stap dan 'n rustige wandeling na een van ons wonderlike restaurante in die dorp. Die naaste een is net 100 m weg Geniet ontbyt die volgende oggend met 'n uitsig oor die strandmeer.

Ons is ideaal geleë vir die watersport-entoesias, 'n kort entjie se stap na die waterkant na vlieërbranderplankry, seilplankry of kajak. Ons het 'n warm buitestort om die seesand af te spoel na al jou aktiwiteite.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 3 Cloete Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sandra het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 590
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 590
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Cloete Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmajmAE5zOR5tyRZ6qnsYl5gBd20LzsR9Hh0Ys2VcHpdtlL7TE2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 590 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 3 Cloete Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.08746 18.03152
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang