Sandrivier Farm Stay
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R43, Bosjesmans Valley Farm Portion 90, Worcester, 6857, Wes-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Sandrivier Farm Stay bied selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se plaas in Breedevallei buite Worcester, Wes-Kaap. Hierdie eenheid is 'n ideale keuse vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.
Dié eenheid het slaapplek vir tot 5 gaste in 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens ingerig is. Die gedeelde badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, 'n broodrooster, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea is ingerig met 'n slaapbank vir 1 gas, 'n etenstafel en 'n ingeboude braai.
Gaste het toegang tot 'n privaat patio buite, buitebraaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie eenheid is ongeveer 22 km buite Worcester waar gaste plaaslike geriewe soos winkels, restaurante en wynplase kan vind.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Joleen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- R43, Bosjesmans Valley Farm Portion 90, Worcester, 6857, Wes-Kaap
- Gaste dink Sandrivier Farm Stay het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R43, Bosjesmans Valley Farm Portion 90, Worcester, 6857, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang