Successfully reported
+9

Sandrivier Farm Stay

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R43, Bosjesmans Valley Farm Portion 90, Worcester, 6857, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Sandrivier Farm Stay bied selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se plaas in die Breedevallei buite Worcester in die Wes-Kaap. Die eenheid is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.

Die eenheid bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, oondjie, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n slaapbank vir 1 gas, 'n etenstafel en 'n ingeboude braai.

Gaste het toegang tot 'n privaat stoep, braaigeriewe buite en veilige parkeerplek op die perseel. Die eenheid is sowat 22 km buite Worcester waar gaste toegang tot geriewe, soos winkels, restaurante en wynplase sal hê.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Markus B
Saam met lewensmaat
5.0
Super. Baie lekker, sal weer soontoe gaan.
Aug 2025
Lester K
Saam met vriende
5.0
Nice. Nice and relaxing day away with friends.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Lucille H
Saam met vriende
5.0
Lekker, rustig, wonderlik. Verskriklik baie lekker gebly. Plekkie is ideaal, rustig en stil.
Apr 2025
Willem P
Saam met lewensmaat
5.0
Aangenaam oorgeslaap. Sien sterre.
Nov 2024
Elizabeth B
Saam met vriende
5.0
Volgende keer bly ons langer. Baie lekker en netjiese oorslaapplek terwyl ons by 'n funksie in die area moes wees.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Joleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • R43, Bosjesmans Valley Farm Portion 90, Worcester, 6857, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sandrivier Farm Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R43, Bosjesmans Valley Farm Portion 90, Worcester, 6857, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA889bf9afb76dbd4eef55f106b5a19f307869cc2ba9c201b1548165860e6a256e04fb701956e5e876af48772352bc677acb8c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 5) 12 5 1 5 R43 Bosjesmans Valley Farm Portion 90 6857 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.557742690632 19.255042379982
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang