Successfully reported

Sandrivier Gasteplaas

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 166 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Larry D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Farm atmosphere added to tranquility. Peaceful and quiet; lots of rest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chrisna D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Very very pleasant. Stunning, very well equipped cottage. We stayed in the Protea cottage; the bath was a welcomed addition. Stunning bedding, clean and well organised! Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dave H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie goed. Baie netjies en volledig toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retief B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Sielsrus vir die langpad. Perfekte plekkie in die Karoo onder die sterre. Kommunikasie was deeglik en die gasvrou het uit haar pad gegaan om te vir seker ons kry ons vergete goed terug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lc M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Beveel Sandrivier Gasteplaas aan. Pragtige plek, stil rustige omgewing. Baie netjies. Sal beslis weer hier oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Fantasties. Ons het baie lekker gebly, veral die plonspoel was werklik lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sam S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

100% aanbeveel. Baie lekker gebly. Als wat nodig is vir 'n oornagstop. Goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter D
1 nag
5.0
Jan 2025

Uistekende verblyf. Net een nag in hierdie huisie gebly in die wonderlike Karoo. Vriendelike en behulpsame gasvrou. Daar is alles wat nodig is vir jou verblyf, selfs 'n plonspoel om in af te koel. Sal enige tyd weer hier bly en beveel dit ten sterkste aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize V
1 nag
5.0
Jan 2025

Die stilte was kos vir die siel. Dankie dat ons die Karoo op hierdu. Ons het lekker gebly, netjiese en skoon verblyf met al die geriewe wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Freddie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Skoon, netjies en waarde vir geld! Wat 'n lekker verrassing om so in die natuur te kon ontspan met die mooi berge en windpomp in die agtergrond. Gedink ons gaan so bietjie vries die aand want dit is koud! Daai watersak en al daai komberse het 'n groot verskil gemaak, heerlik geslaap. Alles was mooi, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Shantelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 166

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandrivier Plaas, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA89a198b781f753f017db0f8ca9d326e4b71bd6be3a8c334b4f93e1d6c8ce81b5f5d4bac717e5d9ac96fb0171a392e9183e0a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 166 5 1 5 Sandrivier Plaas Carnarvon 8925 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.988361 22.062278
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang