Sandrivier Gasteplaas
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sandrivier Plaas, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Sandrivier Gasteplaas bied bekostigbare verblyf op 'n plaas 6 km buite Carnarvon. Die plaas word omring deur die pragtige Karoo-heuwels en bied 'n rustige toevlugsoord vir natuurliefhebbers. Sandrivier Gasteplaas is perfek vir oornaggaste wat die rustigheid van 'n plaas wil ervaar. Sandrivier Gasteplaas is 900 km vanaf Gauteng en 660 km vanaf die Kaap.
Die verblyf bestaan uit 3 selfsorg-eenhede met braaigeriewe. Beide selfsorg-eenhede bied slaapplek vir tussen 3 en 5 gaste. Twee van die eenhede is oopplan, asook 'n eenheid met 2 slaapkamers. Elke eenheid het 'n kombuisie toegerus met 'n stoof, yskassie en oond.
Elke kothuis het sy eie plonspoel vir gaste om te geniet. Hulle kan ook fietsry, voëlkyk, bergfietsry en stap in die omgewing.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Shantelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 166
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Sandrivier Plaas, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
- Gaste dink Sandrivier Gasteplaas het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sandrivier Plaas, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang