Successfully reported
+64

Sandspoor

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Duyker Eiland Drive, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Sandspoor bied gaste gerieflike selfsorgverblyf op die eienaars se perseel in St Helenabaai, aan die Weskus.

Verblyf word in 2 eenhede gebied, naamlik Perlemoenskulp en Mosselskulp. Elke eenheid het sy eie privaat ingang. Perlemoenskulp bied slaapplek aan 6 volwassenes en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die slaapkamers is ingerig met gemaklike beddens en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat goed toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. 'n Wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser is ook in die aparte opwaskamer beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n 8-sitplek-eetarea en 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek. Hierdie eenheid beskik ook oor 'n binnebraai-area.

Mosselskulp het slaapplek vir 4 volwassenes en beskik oor 'n oopplan-slaaparea. Die slaapkamerarea het 'n koninggrootte-bed en 1 kind onder die ouderdom van 12 kan op die slaapbank geakkommodeer word. Die tweede slaapkamer langsaan is ingerig met 'n dubbelbed. 'n Stort, 'n toilet en 'n wasbak is in die en suite-badkamer beskikbaar. Die eenheid beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n 4-sitplek tafel en stoele.

Elke eenheid het 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale, gratis WiFi en veilige parkeerplek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 5 Duyker Eiland Drive, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sandspoor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Duyker Eiland Drive, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA920c69f0ac952ffb047896743851b960f57eb15c4b0b5ad9173364f39f4542495d636d17e74bc5e661de486567f43605336d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 5 Duyker Eiland Drive St Helena Bay 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.73174621527 17.916357964279
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang