Sandstone Lodge
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the R511, Pretoria Road, Brits, 0250, Noordwes
- Vanaf R995 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sandstone Lodge is tussen Brits en Hartbeespoortdam geleë en bied gerieflike verblyf omring deur bome en ruim tuine.
Verblyf word gebied in 3 dubbelkamers, 'n selfsorgwoonstel en 'n gesinskamer. Elke kamer is toegerus met lugversorging en sekere DStv-kanale. Die lodge bied 'n swembad, braaigeriewe, veilige parkeerplek, WiFi op versoek. Ontbyt-, aandete- en middagetepakkies is ook op versoek beskikbaar.
Daar is 'n verskeidenheid doendinge in die area vir gaste om te geniet, soos Hartbeespoort-bootvaarte, jetski-ritte, en metroritte op Hartbeespoortdam, perderoetes, vierwielmotorfietsry, lugballonne-safari's, voetslaanroetes en riviervlotvaart.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Frans Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Off the R511, Pretoria Road, Brits, 0250, Noordwes
- Gaste dink Sandstone Lodge het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the R511, Pretoria Road, Brits, 0250, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang