Successfully reported
+22

Sandstone Valley Fairview Lodge

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goedehoop Farm, Alma, 0512, Limpopo
  • Vanaf R5 250 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Sandstone Valley Fairview Lodge is 'n selfsorgplaashuis op 'n rustige plaas sowat 65 km vanaf Sentraal Modimolle. Die eiendom is omring deur die natuur in die hartjie van die Waterberge, en is ideaal vir 'n wegbreek van die stadslewe.

Dié dubbelverdiepingplaashuis bied slaapplek aan 10 persone en bestaan uit 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoof-, tweede en derde slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed, en die vierde kamer is ingerig met 1 koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die goed toegeruste kombuis bevat die nodige toebehore om maaltye te kook.

Die oopplan-leefarea lei uit na die groot onthaalarea, wat spog met 'n ingeboude braai-area en vuurmaakplek, asook 'n plonspoel wat oor die omliggende skilderagtige bosveld uitkyk. Begeleide staptogte en wildritte kan op versoek vir gaste gereël word.

Die gashere woon naby die huis en sal beskikbaar wees om te help waar nodig. Spyseniering in die huis kan ook op versoek voorsien word.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wildritte
Swembad
TV
Volledige kombuis
Kombuisie
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Richard Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 12

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Goedehoop Farm, Alma, 0512, Limpopo
  • Gaste dink Sandstone Valley Fairview Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 250
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 250
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 5 250
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goedehoop Farm, Alma, 0512, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqwTzZmbJ7V7vCaq6CiMCrlsVjFCQYf9qTvpFpTHXnGva9cOk39?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 250 per nag (plek vir 10) 11 5 1 5 Goedehoop Farm Alma 0512 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.584724217377 28.043362760014
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang