Sandton Lodge Rivonia
- Kapasiteit: 46 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 143 12th Avenue, Rivonia, Sandton, 2191, Gauteng
- Vanaf R1 616 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Sandton Lodge Rivonia is in die lowerryke woonbuurt Rivonia naby Sandton se sakekern, Sandton City en Nelson Mandela Square geleë.
Verblyf word in 32 en suite-kamers met lugversorging gebied. Kamergeriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe in. Daar is ook konferensiegeriewe. Pasgemaakte pakkies kan vir vergaderings in een van die sakegeriewe voorberei word.
Gaste kan by die hotel se swembad ontspan. Daar is 2 groot leefareas wat 'n uitsig oor die patio en swembad bied. Daar is ook 'n eetkamer waar ontbyt, middagete en aandete bedien word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Itumeleng Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 143 12th Avenue, Rivonia, Sandton, 2191, Gauteng
- Gaste dink Sandton Lodge Rivonia het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 46 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 143 12th Avenue, Rivonia, Sandton, 2191, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang