Successfully reported
+33

Sandton Central Skyline Retreat

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: 7 Alice Lane, Unit 301 Kambula, Sandton, 2196, Gauteng
  • Vanaf R5 000 R4 500 per nag (plek vir 6)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Sandton Central Skyline Retreat bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Sandton, Gauteng, ideaal vir 'n gesinswegbreek.

Hierdie woonstel bied slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Die twee oorblywende slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer is ook toegerus met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware. 'n Eetkamertafel met 8 sitplekke langs die kombuis is perfek vir etes. Die sitarea is gemeubileer met gemaklike sitplek, 'n slim-TV met YouTube en Netflix, asook gratis WiFi.

Gaste het toegang tot gemeenskaplike geriewe, insluitend 'n braai-area, 'n tennisbaan en, gedurende die somer, 'n verfrissende swembad vir 'n verkwikkende blaaskans van die hitte.

Veilige parkering word voorsien, wat gemoedsrus bied dwarsdeur u verblyf.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 7 Alice Lane, Unit 301 Kambula, Sandton, 2196, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Hefboomkrane
Ruim slaapkamer
Ingang en paadjie sonder trappe
Vanaf R5 000
R 5 000 R 4 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R5 000
R 5 000 R 4 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R5 000
R 5 000 R 4 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: 7 Alice Lane, Unit 301 Kambula, Sandton, 2196, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7cf548558263aaf68c406ac8270c93e8964567317143ab71e11caef1b6b1fc0e32c8cd9e6bb8284e56b32c0c58f4e52d1bb5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 000 nouVanaf R4 500 per nag (plek vir 6) 7 Alice Lane Unit 301 Kambula 2196 Gauteng 021 201 8901 15:00-23:00 12:00 -26.106435566496 28.051619560436
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang