Sandton Spring Guest House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 66A Stiglingh Road, Edenburg, Sandton, 2191, Gauteng
- Vanaf R1 025 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Sandton Spring Guest House is 'n pragtige en ontspannende gastehuis wat gerieflike verblyf in Sandton bied. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige tuisbasis tydens hul besoek aan hierdie voorstad.
Verblyf word in 6 pragtige kamers met privaat en suite-badkamers gebied. Al die kamers het gemaklike beddens, badkamers met 'n stort óf 'n bad, gehaltelinne en -handdoeke, toiletware, japonne, haardroërs, slim-TV's, yskassies, mikrogolwe en tee- en koffiemaakgeriewe. WiFi is ook beskikbaar.
Verder is daar 'n gemeenskaplike swembad, 'n sonterras, afdak, braaigeriewe en 'n groot tuin. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Dié gastehuis is naby verskeie plaaslike geriewe, soos winkels en restaurante. O.R. Tambo Internasionale Lughawe is ongeveer 32 km ver.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Lynne Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- 66A Stiglingh Road, Edenburg, Sandton, 2191, Gauteng
- Gaste dink Sandton Spring Guest House het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 66A Stiglingh Road, Edenburg, Sandton, 2191, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang