Sandy Feet Self-catering Accommodation
Beskrywing
Die Pearl-woonstel bestaan uit 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die sitkamer is ingerig met 'n slaapbank wat teen 'n ekstra koste vir 1 ekstra volwassene of 2 kinders onder 17 jaar gereël kan word. Kinders onder 12 jaar bly gratis. Aangrensend aan die sitkamer is die kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond, oondjie met tweeplaatstoof, en ander toestelle en eetgerei. Hierdie eenheid maak oop na die gedeelde dek met 'n tafel met bankies, braaigeriewe en pragtige see- en omgewingsuitsigte.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Daar is 'n breekskadedeposito wat betaal moet word, wat terugbetaal sal word indien daar geen skade/breekskade, ens. is nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met aparte stort en 'n bad. Daar is 'n slaapbank in die leefarea vir kinders onder 12 jaar. Die kombuisie is langs die leefarea en is met 'n yskassie, mikrogolf, mini-oond, tweeplaatstoof en ander toebehore toegerus. Die eenheid lei na 'n gedeelde dek met 'n tafel, stoele, braaigeriewe en 'n see-uitsig. Gaste moet asb. eie strandhanddoeke bring.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Daar is 'n breekskadedeposito wat betaal moet word, wat terugbetaal sal word indien daar geen skade/breekskade, ens. is nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Gousblom Street, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang