Successfully reported

Sandy's Place

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 248 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Jan B
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Excellent value for money and friendly service. Good place in a really good location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elma V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Uiters aangename oorslaap in Barrydale. Sandy's Place se ligging is perfek, so maklik om te kry. Ons was in eenheid 6, soveel privaatheid en die parkering is baie naby. Dit was 'n baie aangename oorslaap in Barrydale.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thys V
1 nag
5.0
Sep 2025

Vriendelik ontvang, sal weer daar oorbly. Mooi en skoon geriewe, baie gerieflik en goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erik P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Sal weer kom. Baie lekker gebly en vriendelike mense in 'n mooi dorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Koue nag gewees, maar ons het lekker warm geslaap. Baie rustige dorpie. Baie goeie ontvangs, selfs toegelaat om 'n uur vroeër in te boek. Netjiese plekkie en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Fantasties. Uitstekende verblyf, met alles wat mens benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erica G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Lovely place in picturesque Barrydale. Gert was a wonderful host. Sandy's Place was perfectly situated with everything available to make our stay comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesel S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Wonderful stay. Sandy's Place was clean and exactly what the pictures promised. Warm bedding, electric blankets, thick towels, gas heated warm water and amazing WiFi. We were received by a friendly host who showed us around and offered extra wine glasses for friends who popped over. Thank you for having us over. It was brilliant!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Pragtig, rustig en alles wat nodig is. Een van die oulikste plekkies waar ons nog gebly het. Lieflike stoep met ingeboude braai, vol DStv, WiFi, alles wat nodig is, is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Very impressed and will definitely return. Lovely place - host was excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sterna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 248

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 52 Van Riebeeck Street, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA70815d2b2ddc936ba43db96e5ba061afb24a6cd86be17b79e4f8b08e4f00a7851f4f4c5138fc113e2e999dcf12655aaec40e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 248 5 1 5 52 Van Riebeeck Street Barrydale 6750 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.901864447624 20.723846554756
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang