Successfully reported
+8

Sandy Shores Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 61 Piet Retief Crescent, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Sandy Shores is 'n ruim oornagkothuis met 'n aparte ingang wat op die eienaar se eiendom in Sandbaai, Hermanus geleë is. Die kothuis is ideaal vir 'n vinnige wegbreek, want dit is sowat 1,3 km vanaf Sandbaaistrand geleë.

Die oopplan-kothuis het slaapplek vir 2 volwassenes en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n wasbak, toilet en stort. 'n Etenstafel is beskikbaar vir gaste om hul maaltye te geniet, en WiFi word ook voorsien.

Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n eenplaat-induksiestoof, 'n yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief is 'n mikrogolfoond en broodrooster beskikbaar vir gaste om te gebruik. Gaste het ook 'n privaat tuinarea met 'n Weber-braai.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Kagiso T
Saam met lewensmaat
5.0
Quiet and restful place. Our stay was quite nice. Great place for us to rest overnight on our journey.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Aldrich V
5.0
It was excellent and pleasant to stay at Sandy Shores Cottage. 1. It was excellent and pleasant to stay at Sandy Shores Cottage. 2. Cal...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Luqmaan M
Saam met lewensmaat
5.0
A nice getaway. The place was clean, great service, close to beaches and other amenities.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Catherine R
Saam met vriende
5.0
We loved our stay there. A chilled-out evening, my daughter and I. Spacious and homely. Great communication, information, and recommend...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Marieke O
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was baie lekker! Die plekkie is fantasties. Kan dit beslis aanbeveel. Baie privaat, skoon en alles wat jy nodig het. Kan dit beslis aanbeveel.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jade Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 61 Piet Retief Crescent, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sandy Shores Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 61 Piet Retief Crescent, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAccaae6a17bdc6baaed9ab0012077a2192e46aa944410ec10cf8beb0546e7fb3ae7d1e36f66de23cda271989ff8005b298fcb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 61 Piet Retief Crescent Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.419291350467 19.199089564418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang