Sandy Toes
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 7 Nov 2025 tot 30 Nov 2025.
- Kapasiteit: 2 persone
 - Alle ouderdomme is welkom
 - 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 20:00 - Adres: 14 Duke Street, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
 - 
            
            
                    
                
                                                                        
    
                                
            
                                                            
            
    
                                    Vanaf
                            
R995R896 per nag (plek vir 2) 
Beskrywing
            Salty Toes is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid wat op dieselfde perseel geleë is waar die eienaar woon en is ideaal vir 'n paartjie, sakereisiger of diegene wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.
Dié kothuis bied gerieflike slaapplek vir 2 volwassenes en is smaakvol gemeubileer met 'n dubbelbed. Dit bied oorgenoeg kasspasie en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaatstoof en oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n wasmasjien vir gaste se gerief. Die kombuis bied 'n eetarea en brei uit na die sitkamer wat met gemaklike rusbanke en 'n TV gemeubileer is, en beskik oor 'n lieflike kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kan buite stap na die patio met 'n braai-area en 'n tuintjie. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel. Die eenheid is stapafstand vanaf die getypoele en strandpaadjie.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Rita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 14 Duke Street, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
 - Gaste dink Sandy Toes het ’n baie goeie ligging
 
- Kapasiteit: 2 persone
 - Alle ouderdomme is welkom
 - 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 20:00 - Adres: 14 Duke Street, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
 
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang