Successfully reported
+16

Sandy's Spot

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
    8 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 41 Mimosa Street, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R5 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Sandy's Spot is 'n bekoorlike dubbelverdieping-vakansiehuis in Wavecrest, Jeffreysbaai. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf binne maklike bereik van die strand. Hierdie huis is 'n ideale opsie vir familie en vriende wat vakansieverblyf soek.

Die huis beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers en bied slaapplek aan 8 volwassenes en 2 kinders. Drie van die slaapkamers is bo terwyl die oorblywende 2 slaapkamers op die onderste verdieping is. Vier van die slaapkamers het elk 2 enkelbeddens, terwyl die laaste slaapkamer 'n stapelbed vir kinders het. Die 3 badkamers het elkeen óf 'n bad en 'n stort óf slegs 'n stort.

Die huis het 'n kombuis op beide die boonste en onderste verdieping. Elke kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook twee leefareas, een op elke verdieping, elk met gemaklike rusbanke en TV's met DStv. Die huis het ook 'n pooltafel en lei na 'n balkon met sitplek buite.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Die huis lei na 'n tuin met buitesitplek en 'n swembad.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Kinderstapelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Chezanne Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 41 Mimosa Street, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 000
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 5 000
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
    8 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 41 Mimosa Street, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA48d4bb36efc7265de97aae6597f53ec445849692240cf22fda6a834694ec66b3a2ea4505ca49294cd2d0944699a61d90cb4c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 10) 41 Mimosa Street Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0302055 24.9292062

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang