Successfully reported

Sanfern Downs Cottage

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Evan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

It was like a fairy tale, magical. This was a really great place, the host was very nice and friendly, the place was nice and quiet, just the peace we needed, as it was my 10th wedding anniversary. They gifted us with cabinet accommodation which was really special.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerdus T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Vir seker weer op ons lysie. Ons het oppad Wildtuin toe daar geslaap na ons op kort kennisgewing bespreek het. Alles was reg vir ons en daar het selfs 'n vars plaasbrood, botter en konfyt op ons gewag. Die plek is netjies en die plaas is pragtig. Dankie Megan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Malissa V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Rustig. Ons is baie vriendelik ontvang en het dadelik welkom gevoel deur die gasvrou, baie dankie. Ons het lekker tuisgebakte brood gekry wat baie lekker was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jana B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2025

Netjiese verblyf in mooi omgewing. Ons het lekker gekuier en geslaap by Sanfern Downs, die kaggel was heerlik gesellig. Die ligging van die kothuis is baie geleë.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Megan
Sanfern Downs Cottage
Baie dankie.

Chaney N
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Baie lekker en rustig. Mense was baie vriendlik. Ons was so bietjie vroeër daar en hulle was reeds reg met die kamer. Ons kon dadelik inklok en ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Santie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Nov 2024

Omgewing is baie mooi en vars gebakte brood was heerlik. Ons het lekker gebly, dankie. Het vars gebakte brood gekry na aankoms wat ons baie waardeer het. Enigste negatief is dat daar kakkerlakke in die kombuis gesien is. Verder is alles in orde.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lene T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Beeldskoon, eenvoudige verblyf met als wat jy nodig het. Goed geleë met wonderlike kliëntediens. Pragtige verblyf, mooi tuine met stap roetes. 'n Wonderlike plaaslike restaurant, loopafstand van daar af. Kliëntediens was fantasties. Het eintlik meer gekry as wat onsverwag het. Dit is eenvoudige selfsorg eenheid met iets van alles. Sal terug kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina E
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Totale vrede. Fantastiese en baie interessante gasvrou. Heerlike bederf met warm brood, vars botter en yummy pruimkonfyt by aankoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Lekker wegbreek. Vriendelik en gasvry ontvang. Skoon, netjies en goed ingerig. Ons het baie lekker gekuier en die honde het dit ekstra huislik laat voel. Baie dankie Megan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2023

Rustic. Vir wat mens betaal was dit waarde vir geld. Gerieflike bed en warm shower. Lekker bederf met plaasbrood en botter.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Megan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 890
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 890
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 890
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Phoenix Farm, A33 on the National Road R71, Magoebaskloof, 0850, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUxZTRmNTZmLTRlNDgtNDdkMi04MjZhLTBkMzc2Mzg5YmFkMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 2) 39 5 1 5 Phoenix Farm A33 on the National Road R71 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.89498 29.990659
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang