Successfully reported

Sangiro Game Lodge

Self Catering Bachelor Unit
Vanaf
Vanaf R 1 145
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
12 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die selfsorgkamer het 'n koninggrootte-bed met 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer is ingerig met 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging en 'n braai-area.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Huisreëls

Volle Engelse ontbyt word teen die lae koste van R95 per persoon bedien.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Selfsorg-gesinskamer
Vanaf
Vanaf R 1 760
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
11 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die selfsorgeenheid het 2 slaapkamers en deel 'n badkamer met 'n stort. Dit is ingerig met lugversorging, TV met sekere DStv-kanale en 'n privaat braai-area.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Braai
Stoep/Binnehof
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Huisreëls

Volle Engelse ontbyt word teen die lae koste van R95 per persoon bedien.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Wittebroodeenheid (nie selfsorg nie)
Vanaf
Vanaf R 1 375
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dit is 'n pragtige chalet met lugversorging, 'n koninggrootte-bed, en suite-badkamer met 'n hoekbad en stort, 'n yskas, mikrogolfoond, ketel, en 'n sitarea met 'n TV met sekere DSTV-kanale. Die chalet het ook 'n privaat braai-area onder en die mees onvergeetlike uitsig vir die perfekte wegbreek vir paartjies.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Stoep/Binnehof
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Mikrogolfoond
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Huisreëls

Volle Engelse ontbyt word teen die lae koste van R95 per persoon bedien.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 145
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 70 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kenneth Khaunda Road, Old Eeufees Road, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA18831578ed13f66439c507f62ab7e5a44c96683110d6e7dd2d54d90d50145d590c0ff24bdd5fae3dd03871a6907de268e61c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 145 per nag (plek vir 2) 254 5 1 5 Kenneth Khaunda Road Old Eeufees Road 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.047083333333 26.227875
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang