Sangiro Game Lodge
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 70 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kenneth Khaunda Road, Old Eeufees Road, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R1 145 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Sangiro Game Lodge is net buite Bloemfontein en baie naby die Shell Ultra City by die afrit van die N1 na Bloemfontein.
Sangiro Game Lodge is op 'n klein wildreservaat en jy sal moontlik bokke sien wanneer jy op die veranda van jou hout-chalet ontspan. Die chalet is voor 'n rotsagtige heuwel uitgesprei en bied unieke privaatheid en uitstekende uitsigte.
Elke chalet by Sangiro Game Lodge het 'n dek met 'n braai en klein sitarea, 'n slaapkamer en badkamer met 'n stort. Die akkommodasie is basies, skoon en ruim en is daarom perfek vir oornagverblyf naby Bloemfontein.
Die lodge bedien 'n heerlike ontbyt met wonderlike gasvryheid.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Veronique Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 253
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Kenneth Khaunda Road, Old Eeufees Road, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Sangiro Game Lodge het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 70 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kenneth Khaunda Road, Old Eeufees Road, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang