Sani Window
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 13 Fairway Road, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
            Sani Window is in Underberg geleë met manjifieke uitsigte oor die Drakensberge.
Verblyf beskik oor 6 B&B-kamers (of selfsorg) en 1 volledig toegeruste selfsorg-boomhuis. Elke eenheid kan 2 gaste akkommodeer, behalwe die Weaver-kamer wat 3 gaste kan akkommodeer. Alle kamers is toegerus met gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer of gedeelde badkamer, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die Boomhuis is toegerus met 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas, mikrogolf, stoof en oond. Die reisigerseenheid is 'n meer bekostigbare verblyf-opsie vir 'n klein gesin of groep vriende, eie kombuisie, badkamer en aparte toilet. 
Geriewe op die perseel sluit WiFi en 'n braai-area in.
Doendinge in die omgewing sluit visvang, perdry, swem, voetslaan en voëlkyk in. Ons kan op versoek 'n privaat toer op Sani-pas met 'n plaaslike gids reël
        
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Darren Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 48
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 13 Fairway Road, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Sani Window het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 13 Fairway Road, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang