Successfully reported

SANParks Augrabies Rest Camp

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 206 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Renske V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Lovely! Quiet. Clean. Peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marica G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Vredig en asemrowend. Ons kampeerervaring was werklik besonders. Die terrein was netjies en skoon, en die stilte het vir 'n rustige atmosfeer gesorg. Ons staanplek was ruim en goed geleë, met genoeg bome vir koelte en die gemak van 'n veilige, rustige omgewing. Die natuurskoon was asemrowend. Vanaf die uitkykpunte het ons oor die indrukwekkende kloof en die bruisende waterval uitgekyk. Die groot granietrotse en oop landskap het 'n dramatiese dekor geskep vir ons stappies en foto's. Die sonsopkoms en sonsondergang was elke keer 'n hoogtepunt, waar die hemel in warm kleure van rooi en oranje gebrand het. Wildlewe het ons telkens verras. Soos die foto's wys, het 'n dassie ons van naby kom groet. Een aand het 'n muskejaatkat onverwags opgedaag – 'n spesiale oomblik wat ons lank sal onthou. Die voëltjies het ook vir groot vermaak gesorg deur vrolik rond te fladder en selfs ons kos kom vaslê. Altesaam was dit 'n wonderlike kampeerervaring, vol skoonheid, stilte en onvergeetlike ontmoetings met die natuur. Dit is 'n plek waarheen ons beslis weer sal terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Sal weer moet kom. Uitstekende kampplek, loopafstand van die waterval af. Geriewe is skoon en netjies, hele kampterrein goed in stand gehou. Baie bome en skaduwee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Soekie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Skoon, netjies en vriendelike personeel. Was verbasend skoon en netjies! Baie vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Ons het ons verblyf op Augrabies baie geniet. Ons het baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hein B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Dit was great gewees en ons sal vir seker weer daar gaan bly. Baie lekker gebly, baie rustig en lekker stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Belewenis. Almal is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Augrabies Falls is pragtig en die personeel is uitstekend. Ons het vreeslik lekker gebly en kan Augrabies Falls vir enigeen aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Vriendelike, behulpsame personeel en netjiese, skoon geriewe. Ons derde keer by Augrabies Rest Camp en soos altyd baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

LekkeSlaap
Internal ...

Eiendomme 100+

Resensies 1919

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 362
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 362
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 362
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 444 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Augrabies Falls National Park, Augrabies, Kakamas, 8874, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1Xm6zz3MpRmG5IMZl4iMB94xOqizwtXbx6rpYT6u7dPKgRatPM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R362 per nag, vir 2 mense 206 5 1 5 Augrabies Falls National Park Augrabies 8874 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.593301 20.337403
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang