Successfully reported
+111

SANParks Berg-en-Dal Rest Camp

  • Kapasiteit: 851 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R570, Kruger National Park, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • Vanaf R390 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

SANParke Berg-en-Dal-ruskamp in die wêreldbekende Krugerwildtuin is geleë op die oewer van die Matjuluspruit met 'n uitsig oor sag golwende heuwels na die ooste. Aan die noordelike en suidelike kante grens droë rivierlope en 'n dam aan die kamp. Daar is groot bome langs die strome en droë rivierlope. Spesiale sorg is getref om die natuurlike plantegroei in die kamp te bewaar. Berg-en-Dal is ook die enigste kamp wat in 'n ruwe bergomgewing geleë is.

Berg-en-Dal bied 'n kafeteria en 'n winkel, Tindlovu Restaurant, 'n gemeenskaplike wassery, vulstasie, gemeenskaplike kombuise en ablusiegeriewe, braaigeriewe, 'n ouditorium en konferensiegeriewe, 'n basiese piekniekarea vir dagbesoekers in die kamp, en 'n swembad vir oornag inwoners.

Aktiwiteite by Berg-en-Dal sluit in begeleide boswandelings, wildritte in die geselskap van opgeleide veldgidse, bosontbyt en bosbraaie, Boesman- en Wolhuter-wildernisroetes, seisoenale kinders se opvoedkundige program, renoster-omtrekroete-kampstaptogte met braillegeriewe, en wild. filmvertonings elke aand behalwe op Sondae.

Dít is wat jy hier sal kry

Swembad

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 93 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Wilna D
Saam met vriende
5.0
Puik huisie, beddegoed netjies en skoon - word definitief aanbeveel! Dankie aan die webtuiste; ons het lekker gebly in Berg-en-Dal.
Sep 2025
Lourens Daniel S
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Heerlike skoon rustige kuier.
Jun 2025
Ria J
Saam met lewensmaat
5.0
Ons was aangenaam verras: van lieflike verblyf tot wonderlike restaurant. Sal beslis weer hierdie kamp besoek.
Mei 2025
Dorothy S
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Ek dink Berg en Dal het die beste ligging om luiperds, leeus en hienas te sien.
Apr 2025
Boshoff S
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful experience. Our stay at Berg-en-Dal was a wonderful experience. The camp is beautifully located and offers a serene atmospher...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

LekkeSlaap
Internal ...

Eiendomme 100+

Resensies 1921

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Off the R570, Kruger National Park, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • Gaste dink SANParks Berg-en-Dal Rest Camp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 390
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 390
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 390
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 851 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R570, Kruger National Park, Malelane, 1320, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmfu4gfd5TCvuTWxbJN7cLVq9GcorWEYWLl9WSBf3Nn0UgEpA62?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R390 per nag, vir 2 mense 93 5 1 5 Off the R570 Kruger National Park 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.428132 31.444359

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang