Successfully reported

SANParks Bontle Rest Camp

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.3
Spikkels S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie lekker gerus. Bietjie benoud gewees om saam met 'n likiwaan die tent te deel. Akkommodasie baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chrismari D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Watter ek lekker om te bly - en hulle sien my gou weer Die bly plek is skoon, le. Wat 'n lekker plek om by te bly - en hulle sien my gou weer. Die blyplek is skoon, lekker ekstra beddegoed. badkamers is groot. kombuis het alles wat mens nodig het. So lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Baie lekker gebly. Safari tent vir 4 persone is baie netjies en skoon. Lugversorger en warm komberse 'n pluspunt. Kombuisie goed toegerus en lieflike braaier. Die ligging is perfek in die park. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizl P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie rustig. Was baie skoon en netjies. Pad was bietjie rof binne, maar met al die reën verstaanbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Se J
1 nag Gesin met tieners
4.0
Jan 2025

Baie rustig. Sal Sanpark Bontle Rest Camp beslis aanbeveel. Aircon was 'n groot bonus wat genoem moet word op advertensies. Sal hou daarvan as die kaarte in kleur geprint word.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sharon T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Just perfect. We really enjoyed our time at Marekele National Park. The ablutions were clean, and the campsite was quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2024

Sal dit weer doen. Baie lekker, alle gaste het dieselfde belangstelling gedeel wat dit so perfek gemaak het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf
4.0
Des 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Corrie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jun 2024

Ons het egter die besoek aan SANParks Bontle Rest Camp baie geniet en sal dit weer daarheen gaan. Met ons aankoms was daar geen staanplek beskikbaar nie. Gelukkig is die staanplekke baie groot en 'n medekamper het ingestem dat ons met hulle kaan deel aangesien hulle die volgende dag sou vertrek. 'n Ander paartjie met 'n klein dogtertjie het die volgende dag dieselfde ervaring gehad as ons en ons het hulle saam met ons op die staanplek laat opslaan.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Marcel S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Dis 'n baie rustige kamp. Die kamp in die winter, buite skoolvakansies, is baie stil en min toeriste deur die week. Naweke is daar meer kampers. Meeste van die kampers is buitelandse toeriste en hulle is almal baie vriendelik, stil en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

LekkeSlaap
Internal ...

Eiendomme 100+

Resensies 1921

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 384
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 384
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 384
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 256 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R510, Marakele National Park, Thabazimbi, 0387, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAM7q0Eq9cKusqJM6xwpKY3mEee1KtfR0NNXAdkYLNz62VeoDcC4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R384 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 Off the R510 Marakele National Park 0387 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -24.520986 27.492618
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang