Successfully reported

SANParks Glen Reenen Rest Camp

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.4
Veiligheid
4.0
Jaco V
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Sal beslis weer kom kuier. Glad nie sleg nie, sentraal en naby aan alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Looking forward to my next stay. Amazing location, beautiful scenery, great value for money. Had everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rori-leigh M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Fantastic. Room was warm and fantastic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna-marie P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Pragtige omgewing. Baie lekker gebly, persoonlik dink ek elke staanplek moet sy eie asblik hê, want ons moes deel met mense, en so ook dieselfde met die kragpunt - dit is ver as jy moet deel, en hulle moet ook sê watter tipe konneksie moet mens vat - die blou karavaan tipe. 'n Waterkraan by elke staanplek sal ook gaaf wees. All in all het ons baie lekker gekamp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietha B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Sal weer gaan. Baie lekker gebly - moet mense dalk net waarsku van die ape. Een het ingekom terwyl ons binne die vertrek was om vrugte te steel en dit was 'n groot skrik, maar niks ernstig nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Dalma Carmen R
1 nag Saam met vriende
4.6
Apr 2025

Unique experience. Very nice and quiet place, with beautiful views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lisa S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

Peaceful, quiet, relaxing. Awesome views and great amenities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Aimee D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Relaxing. A lovely and relaxing time. The campsite was clean and the bathrooms were very nice as well, with hot showers.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Olivia V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2025

Very nice and close to view points. Very clean and neat. Nice bed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Isabella D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Sep 2025

As daar êrens anders was om te kamp in Golden Gate, sou ek nie terug gaan nie. Besonderse mooi area en goeie geriewe. Die beste staproetes. Ongelukkig is die kampterrein geleë reg langs ’n besige pad met taxi’s wat kort-kort lawaaierige musiek speel, en partykeer vir lank. Die webtuiste het my ook nie gewaarsku dat dagfooie ook betaal moes word nie, en daarom was my verblyf duurder as die kwotasieprys. Ek sal nog steeds teruggaan, net om die area weer te besoek en die ander staproetes te loop.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

LekkeSlaap
Internal ...

Eiendomme 100+

Resensies 1921

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 339
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 339
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 339
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 274 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R712, Golden Gate Highlands National Park, Phuthaditjhaba, 9869, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaSoz7KnjvZtLIjXseIUybSMiK5ChgqPG3oilSk2MyzykFcyKea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R339 per nag, vir 2 mense 74 5 1 4 Off the R712 Golden Gate Highlands National Park 9869 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.506424 28.617386
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang