Successfully reported

SANParks Groen River Coastal Camp Site

Kampeer/karavaan

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Rize V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Lieflik. Hierdie was 'n absolute hoogtepunt op ons trip. Ons het die Weskus getoer en het die vorige nag die wilde kampeer ding gedoen en verwag hierdie gaan redelik dieselfde wees, maar nee, hierdie was 'n aangename verrassing. Die skerm wat gebou is, blokkeer die wind, so ons het nie koud gekry nie. Die personeel by die kantoor (so 5 km aan by die park se ingang) was baie vriendelik en hulpvaardig. Daar was deur die aand so 2 keer personeel wat seker maak almal is veilig en iets is nie fout nie. Die pittoilet word daagliks skoongemaak en is baie netjies. Die kampterrein is net na die lig huis, so dit was nogals lekker om die lig die aand te beleef. Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer hier kom stop op ons volgende Weskus trippie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Amazing. Amazing! Loved it, will visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Uitstekende ligging en ervaring. Uitstekende ligging en ervaring!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henco K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Wonderlike plek en ligging. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernhard B
Kort verblyf
4.8
Sep 2024

Baie lekker. Die wind was redelik rof. Geen ablusies, maar netjiese kompostoilet. Vat genoeg water.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renata V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2024

Goeie ervaring vir een aand. Dit was bietjie winderig en koud, maar het dit verwag en die see-uitsig was mooi.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Hermie H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Baie rustig. Kwaliteit familie tyd. Het die tyd geniet. Kampterrein is netjies en baie veilig. Mooiste sonsondergang!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Etienne R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

By die see! Die kamp is ongelooflik omdat jy moet self versorgend moet wees met hout, water ens. Dit is baie lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thomas K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Ongerep en stil. Die kampplek is baie basies met 'n klein skuiling en kompostoilet. Die uitsig is fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marisa C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Beautiful, unspoilt campsite with endless views. We camped for four days at Groenrivier Delwerskamp, and it was an unforgettable experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

LekkeSlaap
Internal ...

Eiendomme 100+

Resensies 1919

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 178
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 178
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 178
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 72 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the N7, Namaqua National Park, 8241, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARDi04zXrCAdyZ9bhtGv6IQrIZ89YVXO8eeEgkLLQ5B088T7jvi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R178 per nag (plek vir 6) 14 5 1 5 Off the N7 Namaqua National Park 8241 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.853333333333 17.575472222222
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang