Successfully reported
+20

SANParks Haak-en-Steek Rest Camp

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the N12, Mokala National Park, 8301, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 818 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

SANParks Haak-en-Steek Rest Camp is in die Mokala Nasionale Park geleë. Mokala is SANPark se nuutste park, geleë ongeveer 70 km suid-suidwes van Kimberley, en wes van die N12-snelweg na Kaapstad. Mokala se landskap, geleë in die heuwels, spog met 'n verskeidenheid koppieveld heuwels en groot oop vlaktes.

Die Haak-en-Steek Rest Camp bied net 1 rustieke selfsorgkothuis, weggesteek in die bos met ongerepte uitsigte oor die nabygeleë watergat. Die kothuis het nie elektrisiteit nie en die ligte word deur sonkrag aangedryf.

Die Haak-en-Steek-kothuis is naby die Motswedi-kampeerterrein. Groot groepe familie of vriende kan die kothuis by Haak-en-Steek saam met die Motswedi Kampeerplekke huur.

Dít is wat jy hier sal kry

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

LekkeSlaap
Internal ...

Eiendomme 100+

Resensies 1919

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Off the N12, Mokala National Park, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink SANParks Haak-en-Steek Rest Camp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 818
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 818
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 818
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the N12, Mokala National Park, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAi31L9uzZDToIgAsgx7jwQbDEwXqKMBruBSrUCEBXUSEZFMKEJV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 818 per nag, vir 2 mense 1 5 1 4 Off the N12 Mokala National Park 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.151783 24.3092
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang