Successfully reported

SANParks Letaba Rest Camp

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 89 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.6
Mathilda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Netjies, veilig en die staff is baie behulpsaam en vriendelik. Absoluut heerlik gerus. Net gewens ons kon langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brenda K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Spectacular! Wonderful museum! It was lovely. The view from the restaurant was spectacular!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wikus L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Baie lekker. As ek weer in 'n kamp moet bly, sal ek dit weer gebruik maak van. Was aangenaam verras dat die tent 'n groot yskas ingehad het. Baie handig te pas gekom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Soos altyd, 'n belewenis! Wil altyd nóg langer bly! Heerlike kamp met vriendelike personeel, baie netjiese en skoon fasiliteite. Baie atmosfeer langs die rivier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonia R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Dit was lekker om in die natuur te wees. Baie lekker gekuier en geslaap. Was rustig en aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patricia S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Very enjoyable. Very nice bungalow and location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Sanparke het beslis hul sokkies opgetrek. Letaba kamp is pragtig versorg. Die chalets is silwerskoon en baie goed instandgehou. Die personeel in die ontvangskantoor is uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marinda K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Skoon en netjies. Baie netjies en skoon. Sal definitief weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andre D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Dit was te heerlik vir woorde, gaan doen dit net jy sal nie spyt wees nie. Baie lekker gebly, veilig gevoel en was beïndruk met personeel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paulus M
1 nag Gesin met tieners
4.6
Mei 2025

Ons het baie diere gesien behalwe luiperds en wilde honde, gras nog bietjie lank. Die kamp staanplek se kragpunt was 'n bietjie ver van staanplek af en ons mans badkamers was net een toilet in werkende toestand wat baie frustrasie veroorsaak het. As mens dié foute mis kyk, was die kuier baie lekker, dankie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

LekkeSlaap
Internal ...

Eiendomme 100+

Resensies 1921

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 378
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 378
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 378
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 736 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R71, Kruger National Park, Phalaborwa, 1350, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeIA11WzddWTPuQ1pGe0RFBYa2qzQ3R8E8weMAGGGop8zQGD7nA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R378 per nag, vir 2 mense 89 5 1 5 Off the R71 Kruger National Park 1350 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -23.85446 31.574426
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang