Successfully reported

SANParks Lilydale Rest Camp

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Lynette M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

We were very comfortable. Perfect location overlooking the river. Peaceful and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raymond K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Memorable. Pleasant, saw more game than expected, will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Uitsonderlik lekker! Besonderse lekker plek! Sal definitief weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Aan te beveel vir die mense wat daar verbyry en 'n rustige, veilige nag wil hê. Dit is nou een van die SANPark plekke wat nog goed bestuur word. Vriendelike en professionele mense wat jy mee in aanraking kom. Baie wild in die park wat goed lyk in die omgewing. Bly plek skoon en alles werk baie goed. Welgedaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan J
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Wonderlike uitsig en sterrehemel in 'n pragtige park. Beslis, die natuurskoon en uitsig van die chalet is pragtig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hugo V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2025

Baie aangenaam. Ons gaan weer. Paaie benodig dringend aandag, asb. Ons het baie lekker gebly, dankie. Pragtige diere in oorvloed. Die hoofpaaie is goed, maar die sekondêre paaie is die swakste wat ek nog beleef het in 'n SANPARK - tragies. Ape en bobbejane kan 'n probleem wees.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kobus S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2025

Kort besoek (2 nagte). Die natuur in die park vra vir nog 'n besoek. Verblyf in alleenstaande eenheid. Goed toegerus met hier en daar 'n onderhoudsprobleempie. Ruimte in die loft is baie beperk en is waarskynlik onhoudbaar warm in hoogsommer. Die uitsig oor poele in die rivier is baie mooi. Die park het grondpaaie wat plek-plek baie glibberig is na reën. Die toegang tot die hek is 16 km van groot waterpoele na reën. Hou die weer dop of bring groot wiele. Goeie verskeidenheid wild. Die park spog met vele habitatzones. Springbokke se kapperjolle is baie vermaaklik. Die grootste negatief is dat die personeel toegespits is op toerisme en nie 'n goeie kennis van die natuur het nie. Die aktiewe groep ere-veldwagters maak op daarvoor. Nagritte word slegs gedoen indien daar genoeg aanvraag is. Lilydale is klein, dus bring jou eie groep van 6 saam anders gaan daar nie 'n rit wees nie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ernst-günther B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2025

Hospitality and cleanliness. We were very impressed by the hospitality of the staff - both at reception and at the restaurant. Yes, there were braai facilities available. However, if you brought your own food, there was no crockery and cutlery. This is understandable! However, a communal kitchen with a microwave and washing-up facilities would improve the rest camp facility. There you could prepare your own meals, if need be.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Madre P
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Des 2024

Net nie geweet van die Sanparke bybetaling nie. Ekstra van jou LekkeSlaap tarief. Lekker met kleiner kinders!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Elize V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Lilydale was 'n onverwagte geskenk. Wat 'n wonderlike ervaring. Die hele Mokala-reservaat het ons verwagtinge oortref. Lilydale het die ervaring soveel beter gemaak. Om die hele tyd die wonderlike uitsig oor die rivier te hê. Die huisie was netjies en het alles gehad wat mens benodig. Ek sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

LekkeSlaap
Internal ...

Eiendomme 100+

Resensies 1921

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 131
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 131
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 131
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 41 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the N12, Mokala National Park, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3oFKynGq5VlNZ4aOpyKrLvmZK1GJe1Q9YItfewClxsO2lmaFPD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 131 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 Off the N12 Mokala National Park 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.038579584744 24.503387128975
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang