Successfully reported
+66

SANParks Lilydale Rest Camp

  • Kapasiteit: 41 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the N12, Mokala National Park, 8301, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 131 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

SANParks Lilydale Rest Camp is in die Mokala Nasionale Park geleë. Mokala is SANParke se nuutste park en is sowat 70 km suid-suidwes van Kimberley en wes van die N12-hoofweg na die Kaap. Dit skuil in die heuwels en spog dus met beide koppieveld en groot, oop vlaktes.

Lilydale Rest Camp bied 12 selfsorg-bungalows met lugversorging en chalets wat oor die Rietrivier uitkyk. Elke eenheid het sy eie badkamer en kombuisgeriewe.

Warm somers kan in die swembad deurgebring word en gaste kan asemrowende sonsondergange en 'n glinsterende sterrehemel geniet. Lilydale Rest Camp is ook langs die Rietrivier wat uitstekend is vir kunsvlieghengel op 'n vang-en-vrylaat-basis.

Dít is wat jy hier sal kry

Swembad

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Lynette M
Saam met lewensmaat
5.0
We were very comfortable. Perfect location overlooking the river. Peaceful and quiet.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Raymond K
Saam met lewensmaat
5.0
Memorable. Pleasant, saw more game than expected, will be back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Chantelle L
Gesin met klein kinders
5.0
Uitsonderlik lekker! Besonderse lekker plek! Sal definitief weer teruggaan.
Mei 2025
Adriaan K
Saam met lewensmaat
4.8
Aan te beveel vir die mense wat daar verbyry en 'n rustige, veilige nag wil hê. Dit is nou een van die SANPark plekke wat nog goed bestuur word. Vrien...
Sien meer
Mrt 2025
Johan J
Saam met lewensmaat
4.6
Wonderlike uitsig en sterrehemel in 'n pragtige park. Beslis, die natuurskoon en uitsig van die chalet is pragtig.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

LekkeSlaap
Internal ...

Eiendomme 100+

Resensies 1919

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Off the N12, Mokala National Park, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink SANParks Lilydale Rest Camp het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 131
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 131
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 131
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 41 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the N12, Mokala National Park, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3oFKynGq5VlNZ4aOpyKrLvmZK1GJe1Q9YItfewClxsO2lmaFPD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 131 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 Off the N12 Mokala National Park 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.038579584744 24.503387128975
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang