SANParks Maroela Camp
- Kapasiteit: 120 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Orpen - Satara Road, Kruger National Park, 1360, Mpumalanga
- Vanaf R390 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die Maroela-kamp in die wêreldbekende Krugerwildtuin is 'n klein kamp op die oewer van die Timbavatirivier, op die westelike grens van die park, ongeveer 2 km oos van Orpen-ruskamp.
Hierdie kamp is 1 van slegs 2 kampe in die park wat uitsluitlik voorsiening maak vir gaste met karavane en vir kampeerders. Daar is geen ander vooraf opgerigte akkommodasiestrukture in hierdie kamp nie. Naby die heining kan besoekers smul aan 'n verskeidenheid diere wat 'n klein watergat besoek. Daar is ook 'n rustieke uitsigplatform wat oor die Timbavati-rivier uitkyk.
Maroela Camp het 'n gemeenskaplike kombuis met 24-uur kookwater, elektriese kookplate, opwasgeriewe en gemeenskaplike vrieskaste. Een ablusieblok is beskikbaar.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
LekkeSlaap
Internal ...
Eiendomme 100+
Resensies 1921
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Orpen - Satara Road, Kruger National Park, 1360, Mpumalanga
- Gaste dink SANParks Maroela Camp het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 120 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Orpen - Satara Road, Kruger National Park, 1360, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang