Successfully reported

SANParks Mazhou Camping Site

Kampeer/karavaan

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Lelani C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Mazhou is 'n wonderlike kamp in 'n asemrowende landskap van Mapungubwe. Die kamp word baie goed onderhou, met skoon badkamers en opwasgeriewe. Elke staanplek het sy eie braaier, kraan, asblik, kragpunt en lig wat gerieflik is, en die braaiers word elke dag gewas. Voëllewe in die kamp en hele Nasionale Park is fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jurgens K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2021

Rustige en netjiese kamp. Die ape is 'n groot kopseer en jy moet letterlik alles toesluit as jy jou kamp verlaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter M
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Aug 2021

Rustig in die natuur. Geen grasstaanplekke. Redelik koeltebome. Min ablusiegeriewe vir die aantal staanplekke.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Louis S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2019

In die natuur, kampplek in skadu. Staanplekke met skoon ablusies. Mapungubwe is die moeite werd vir langnaweek besoek. Witkruisarend broeipaar ongelooflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

LekkeSlaap
Internal ...

Eiendomme 100+

Resensies 1921

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 339
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 339
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 339
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 60 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R572, Mapungubwe National Park, Musina, 0900, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbmJoghsrF2SoSJmzdsen4NZ7E8eGQTq9zme2ryGzPyLm9SPijK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R339 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 Off the R572 Mapungubwe National Park 0900 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -22.187357 29.2072
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang