Successfully reported

SANParks Olifants Rest Camp

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.5
Diens
4.0
Veiligheid
4.3
Karien D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Rustige sit en lees en sommer net wees KNP ruskamp! Olifants Ruskamp is sowaar een van die mooiste kampe in die Kruger, veral agv die pragtige uitsig oor die Olifantsrivier. Ons chalets was reg teen die rivier en dit was salig om te sit en lees en net te ontspan. Ons sal vir seker met elke KNP besoek 'n dag of twee daar aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Heerlik. Dit was 'n wonderlike ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lidy A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Olifants Rest Camp mooi en rustig kamp en helemaal top als je op de rivier kijkt. We hebben het daar altijd naar onze zin maar die plek (lodge ) die jullie v ons geboekt hebben was meer dan top. Dus bij deze geweldig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Grace S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Lovely stay in this beautiful jewel. The camp has a fantastic location. Accommodation is really fine. The ladies at the reception were very helpful and assigned us a bungalow close to the restaurant, just as we wanted it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jan 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Thomas H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jun 2025

In die algemeen was dit baie lekker. Ons het baie lekker gekuier, die toilet was gebruik voordat ons ingekom het, die deur se sleutel kon nie van buite sluit nie, die sleutel is Saterdag uitgesorteer.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marle H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Aug 2025

Fantastiese uitsig! Net genoeg. Olifantskamp het fantastiese uitsigte! Kampaktiwiteite is 'n bonus. Swembad was ongelukkig buite gebruik, wat teleurstellend was in die hitte. Ons yskaste het ook nie koud gemaak nie. Verblyf is maar oud, maar netjies. Kamers is klein vir 3 mense - min pakplek, wat sleg is as mens alles moet wegbere vir bobbejane.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jun 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Jacques V
1 nag Gesin met klein kinders
3.0
Jan 2025

Swak. Huis was vuil, skoonmaak mense gooi vrot seep en stompies van mense wat rook net voor huis uit op die grond, huis het gestink en stort was vieslik. Aircon werk nie. My vrou wou nie daar slaap nie.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Hantie P
1 nag Saam met lewensmaat
0.0
Jan 2025

Natuur is fantasties. Die plek is verwaarloos, dit is nie die geld werd nie. Dit was skoon, maar baie primitief met geen basiese toebehore nie. 1 plugpunt in die hele unit wat deur die yskas gebruik word.

Netheid
0.0
Diens
0.0
Ligging
0.0
Veiligheid
0.0
Waarde vir geld
0.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

LekkeSlaap
Internal ...

Eiendomme 100+

Resensies 1921

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 434
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 434
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 434
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 226 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olifants Camp Road, Kruger National Park, Phalaborwa, 1350, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMfAfqZ9TmqdTSwlWuStIi5hm7zdUif4WGjyANLIrwDvgPcBgjN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 434 per nag (plek vir 2) 36 5 1 4 Olifants Camp Road Kruger National Park 1350 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -24.004498867471 31.738686454353
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang