Successfully reported
+9

SANParks Perdekloof Campsite

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R355, Tankwa Karoo National Park, 8190, Wes-Kaap
  • Vanaf R424 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

SANParks Perdekloof Campsite is in die Tankwa-Karoo Nasionale Park. Dié pragtige park deel grense met die Noord- en Wes-Kaap, die Roggeveld-platorand in die ooste, Sederberg in die weste en die Klein Roggeveld-berge in die suide.

Die Perdekloof-kampeerplek is vroeg in 2012 geopen en is by die mond van die Perdekloof-kloof. Die kampeerplek is naby die Hoenderhoek-stroompie, 'n sytak van die Renosterrivier.

Die staanplekke is tussen die natuurlike rivierplantegroei met karee, soetdoring en verskeie kanna-spesies. Elkeen van die 6 staanplekke het sy eie badkamer en kombuisie en grens aan nog 'n staanplek. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie het nie sy eie kookgeriewe nie, maar daar is 'n wasbak en 'n gasgeiser. Daar is beperkte ligte wat met sonkrag werk in die badkamer en kombuisie. Dié staanplekke het nie kragpunte nie. Daar is braaigeriewe sonder roosters by elke staanplek.

Die kampeerplek word met 'n 4x2 of 'n 4x4 met hoë grondvryhoogte bereik, maar 'n 4x4 word in die reënseisoen benodig.

Dít is wat jy hier sal kry

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Bernard Louis B
Gesin met klein kinders
5.0
Ons het vir 2 nagte gekamp. Geriewe in puik kondisie. Ons het baie lekker gekamp. Vir seker die moeite werd.
Nov 2024
Dirk O
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Ons het dit baie geniet.
Aug 2024
Suzaan C
Gesin met klein kinders
5.0
Beeld skoene natuur, 'n sig vir die oe vanuit elke hoek en wonderlike rustigheid. Ons het baie lekker gekamp, die fasiliteite was netjies en goed inge...
Sien meer
Jun 2024
Hugo S
Saam met lewensmaat
4.8
Natuur en rustig. My 3de keer by Perdekloof en ek geniet die plek baie.
Mrt 2025
Jay D
Saam met lewensmaat
4.8
Quiet and scenic camp site. A beautiful camp with all the amenities needed. Private and quiet area with plenty of birds to see. Definit...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

LekkeSlaap
Internal ...

Eiendomme 100+

Resensies 1921

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Off the R355, Tankwa Karoo National Park, 8190, Wes-Kaap
  • Gaste dink SANParks Perdekloof Campsite het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 424
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 424
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 424
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R355, Tankwa Karoo National Park, 8190, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb7awrF7mPbFQXNyy9h2XpN0TkSDSSm86HrKFBvIrHjSklZ9g8Q?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R424 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 Off the R355 Tankwa Karoo National Park 8190 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.2462 20.163651

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang