Successfully reported

SANParks Sendelingsdrif Rest Camp

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Christiaan Loedolff V
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Die SanParke personeel is voortreflik. Ek is telkens aangenaam verras deur my ervarings met Sanparke. Die mense is vriendelik, behulpsaam en dit is duidelik dat hulle trots is op wat hulle doen, sonder enige uitsondering. Ek het al gewonder of dit dalk die bestuur is wat so ’n groot rol speel, want iets is beslis besonders. My gevolgtrekking is egter dat dit veel meer is: Sanparke het daarin geslaag om ’n positiewe kultuur en ’n gevoel van waardering te vestig. Dit is iets wat deur al die personeel uitgeleef word, en dit blyk uit hul optrede en die wyse waarop hulle met kliënte omgaan. Hou aan met die uitstekende werk. Julle kan regtig trots wees op julle werksomgewing en dit wat julle al bereik het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henco K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Uitstekend. Baie lekker gebly. Dis net die pad na en van die park wat in 'n baie slegte toestand is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2025

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gus S
1 nag Saam met vriende
3.8
Sep 2025

Pleasant. Beds were comfy, rooms were clean and the area was very quiet. Found it strange that we had to wash the few dishes that we used.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Stifanus L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Rustig en stil, met 'n mooi uitsig. Die Richtersveld is 'n ongelooflike belewenis. Dit was lekker om te kon afsaal na 'n lang dag se ry in 'n netjiese plek met lugversorging met 'n uitsig oor die magtige Oranjerivier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wimpie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Gemaklik, simplisties maar skoon en netjies. Huisies is goed toegerus met alles wat nodig is vir 'n goeie nagrus en paar dae verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2021

Rustig, pragtige natuur. Wonderlike diens, skoon en netjies. Pragtige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2021

Baie lekker en rustig. Alles netjies en skoon. Geriewe en toerusting puik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephen W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2020

Die veilige gevoel en rustigheid is besonders. Bungalow/chalet was goed ingerig met alles wat jy nodig het. Vir die growwe paaie daarnatoe moet jy darem 'n bietjie van 'n ontdekkingsgees in jou hê en werklik die vermoë besit om die mooiheid in die streek te bewonder. Alhoewel ek nie 'n 4x4-voertuig het nie kon ek redelik van die paaie ry en bv Potjiespram besoek met 'n pad wat amper enige hoë voertuig kan ry. Grondvryhoogte is egter baie belangrik. Die 20%-afslag by bespreking het natuurlik ook gehelp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie V
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Feb 2020

Maanlandskap in dorre maar fassinerende omgewing. Sendelingsdriftkamp bied 'n oase van groen en water met al die basiese geriewe wat akkommodasie betref. Uitdagende passe, driwwe, sandpaaie, swem in Oranjerivier, hitte en ongereptheid - jy beleef dit.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

LekkeSlaap
Internal ...

Eiendomme 100+

Resensies 1921

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 288
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 288
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 288
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 100 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the N7, Richtersveld Transfrontier Park, 8290, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAblIth9xlgxUBtnjL2W2xMm3iRzk9LEVeWS0gte8hQhOpFB2AgK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R288 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 Off the N7 Richtersveld Transfrontier Park 8290 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.124147 16.893207

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang