Successfully reported

SANParks Tamboti Tented Camp

Tentekamp

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Brenda K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Fantastic, great location! We loved our stay. The tent was comfortable and clean. The baboons are a bit aggressive; we really struggled with them when we were trying to pack up our car.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Rus vir die siel. Akkommodasie was baie gerieflik, geen klagtes oor akkommodasie nie. Die storte se dreine was net geblok wat dit nie aangenaam gemaak het nie, oor jy in die 10 mense voor jou se water moes staan. Andersins was dit baie lekker en ek sal beslis weer hier bespreek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alet V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Baie mooi en netjies oorgedoende 'glamping' tent. Uitstekende verblyf vir luukse kamp (glamping).

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irma M
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Mrt 2025

Ons het baie lekker gebly in die tente. Ons het baie lekker gebly!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Janine M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Was 'n heerlike wegbreek in die natuur saam met my man. Ons het lekker gebly, alles wat jy nodig het, was daar. Ek stel wel voor om vir gaste te bevestig dat daar geen breekware is nie en voorstel dat hulle 'n warmwaterbottel saamneem vir oggendkoffie of gasstofie en ketel. Alles was baie lekker, ons het heerlik gebly en geskuier.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Baie geniet en diens was goed. Het lekker gebly, weet net die bobbejane is soms 'n probleem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Nelis J
1 nag Gesin met klein kinders
3.8
Des 2024

Baie lekker aand gehad daar. Ons het lekker gebly, badkamers is netjies en skoon. Tent was netjies en skoon, sal net graag vooraf wou weet dat daar nie waaiers of iets in die tent is nie en dan die enigste negatiewe punt is dat die rommel, blikkies, bottels en goed orals in die bosse rond lê (a.g.v. die ape en bobbejane, maar van die goed lê al baie lank daar). Die KNP vra baie geld vir die verblyf en kan maar regtig bietjie meer moeite doen om die area skoon te hou.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Christine G
1 nag Gesin met klein kinders
3.0
Des 2024

A unique experience. Lovely bush experience but vervet monkeys are a bit out of control there. You are stuck in a tent, eat in a tent, etc. Unfortunately, we had a child and they got aggressive towards us, so we decided not to stay another night. Night sounds amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0

Bigboy N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2023

What a lovely place. It's so amazing and peaceful. It is my second home. I've been in Tamboti for the second time. It's amazing to sleep in a tent with the sound of frogs, monkeys, honey badgers. I love the place with all of my heart.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannie P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Beste kamp in die wildtuin. Mal oor die plek. Ons gaan gereeld soontoe as ons kans kry. Skoon fasiliteite en nooit probleme nie behalwe die ratels wat mal gaan in die nag om by die asblikke in te kom, maar dis deel van die pret van daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

LekkeSlaap
Internal ...

Eiendomme 100+

Resensies 1921

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 771
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 771
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 771
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 120 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Orpen - Satara Road, Kruger National Park, 1360, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6k2rU4cfbzuKaiwEe0sgAwCp5EtFSFGM05R8lfrxvOITeIFeFP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R771 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 Orpen - Satara Road Kruger National Park 1360 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -24.454092 31.405799

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang