Successfully reported
+46

SANParks Tlopi Tented Camp

Tentekamp
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R510, Marakele National Park, Thabazimbi, 0387, Limpopo
  • Vanaf R1 866 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

SANParks Tlopi Tented Camp is in die hartjie van die Waterberge geleë en bied 'n tuiste aan verskeie wild. Marakele Nasionale Park is 'n malaria-vrye area en sowat 12 km vanaf Thabazimbi.

Besoekers wat na die gebied stroom, kan rustigheid en genot verwag. Dié unieke bosveld ervaring word geskep deur seldsame geelhout- en sederbome, groot berge in die agtergrond, aasvoëls wat deur die lug sweef en 'n opwindende mengsel van wild wat deur die landskap beweeg.

Die Tlopi-ruskamp is nie omhein nie en bied 'n ware kampervaring en is sowat 17 km vanaf die ontvangs.

Gaste kan ontspan in die gerieflike gemeubileerde safari-tente terwyl hulle uitkyk oor die Apiesrivierpoortdam. Elke tent het 2 enkelbeddens, 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak en 'n aparte, tog private kombuis met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en kookgerei. Die kombuis het ook 'n eetkamertafel en stoele.

Dít is wat jy hier sal kry

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.1
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Lourens L
Saam met lewensmaat
5.0
Natuur vulstasie. Die diens van die mense wat daar werk, is van die beste. Almal was baie behulpsaam. Het regtig 'n goeie tyd gehad.
Nov 2024
Elmarie W
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige atmosfeer, stunning views en vars lug. Wat 'n besondere ervaring. Tussen die Waterberge by die dam in 'n tenthuis. Rustige atmosfeer, stunning...
Sien meer
Sep 2024
Ani V
Saam met vriende
4.8
Amazing, relaxing, worth it! Highly recommend! Get that camping feeling without the hassle of actually camping. Incredible view over th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Gerhard H
Saam met lewensmaat
4.4
Ons sal beslis weer gaan. Olifante en voëllewe op jou voorstoep. Dit is 'n pragtige plek, die pad daarheen is egter moeilik en moet eerder met 'n 4x4 ...
Sien meer
Apr 2025
Tjaart O
Saam met lewensmaat
4.2
Dit was okay gewees. Was 'n gemiddelde naweek gewees.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

LekkeSlaap
Internal ...

Eiendomme 100+

Resensies 1921

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Off the R510, Marakele National Park, Thabazimbi, 0387, Limpopo
  • Gaste dink SANParks Tlopi Tented Camp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 866
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 866
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 866
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R510, Marakele National Park, Thabazimbi, 0387, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqUZ9Cb8jBcKF3rEAxDsQ3i3D0Sy0IxRF09sVsDwmwTKDj6qJTP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 866 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 Off the R510 Marakele National Park 0387 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -24.43686 27.540702
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang