Successfully reported

SANParks Tsendze Rustic Camp Site

Kampeer/karavaan

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Anonieme gas
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Annamarie F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2022

Rustige kamp vir natuurliefhebbers. Tsendze bied rustige kampplekke vir mense wat van die natuur en stilte hou. Daar is nie krag nie en die ablusiegeriewe is basies, maar eekhorings en fisante loop tussen die staanplekke deur en mens hoor die wildtuin se naggeluide. Ons is ernstige wildkykers. Tsendze is nie vir mense wat wil kuier en drink nie. Dit is 'n plek vir mense wat vroeg opstaan om te gaan diere kyk en wat die stilte en rustigheid en pragtige sterrehemel sal waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

LekkeSlaap
Internal ...

Eiendomme 100+

Resensies 1921

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 379
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 379
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 379
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 204 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tsendze Camp Road, Kruger National Park, 0826, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGf11OjBfipkyFa2UvTFQlpkHTSjjKy4qcou07zJUBIiouF8omK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R379 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 Tsendze Camp Road Kruger National Park 0826 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -23.556796481501 31.442533378435
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang