SANParks Varswater Coastal Camp Site
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the N7, Namaqua National Park, 8241, Noord-Kaap
- Vanaf R178 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die SANParke Varswater Kuskampterrein is in die Namaqua Nasionale Park geleë. Geleë in die hartjie van die Sukkulente Karoo het die Park geweldig gegroei en strek vanaf die bekende Skilpad-gedeelte, naby Kamieskroon, op die platorand weswaarts tot by die kus. Ontsnap na die land van kontraste, waar die streng klimaat 'n magdom lewensvorme geskep het wat uitstekend by hul spesifieke habitat aangepas is. Velde van blomme, sterbelaaide nagte, kokerbome, enorme graniet-uitlopers en die ysige Atlantiese Oseaan is maar 'n paar wonders wat op die besoeker wag.
Varswater is naby die klipperige strand. Daar is klein baaitjies naby. 'n 4x4 word benodig om hierdie kamp te bereik.
Die Varswater Coastal Camp Site is 'n rustieke kampterrein wat daarop gemik is om die wilderniskarakter van hierdie kuslyn te behou. Gaste moet heeltemal selfversorgend wees en alles saambring wat hulle nodig mag hê vir kamp. Daar is 4 staanplekke, elk met 'n windskermmuur en 'n braai-area. Die staanplekke het geen water, elektrisiteit of ablusiegeriewe nie, en het slegs omgewingstoilette. Daar is geen selfoonontvangs nie.
Daar is hout beskikbaar by Groenrivierhek, maar dit word aanbeveel dat jy jou eie hout saambring.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
LekkeSlaap
Internal ...
Eiendomme 100+
Resensies 1921
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Off the N7, Namaqua National Park, 8241, Noord-Kaap
- Gaste dink SANParks Varswater Coastal Camp Site het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the N7, Namaqua National Park, 8241, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang