Successfully reported

Sanroc

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Benita V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Sal beslis weer hier gaan bly. Awesome awesome plek. Pragtige groot kombuis, groot leef/kuier area en groot kamer. Baie oulike badkamer met 'n buite stort. Reg op die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

André P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Enige tyd weer. Uitstekende ligging en uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansunette F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Woorde kan nie hierdie juweel van 'n plek beskryf nie. 10 uit 10! Die heerlikste, bekostigbaarste verblyf op die Weskus met die mooiste uitsig. Dit was so spesiaal dat ons ons dierekinders kon saamneem. Ons het heerlik gerus, gebraai en op die pragtige strand gestap. Ons beveel hierdie plek aan as jy rus soek vir liggaam en siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Veronica and Sandy are the best. Baie lekker gewees, pragtige see uitsig en die weer het hierdie keer mooi sonskyn gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lisa T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Loved beach vibes. We will definitely be back. Perfectly quiet and peaceful spot.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandra
Sanroc
Thank you, it was a pleasure having you stay, and you are more than welcome to visit again

Sally S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Simplicity and peace. The location is just the best - walk out onto the beach. Away from too much development. Looking out, staring at the sea is so peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele B
Kort verblyf
4.0
Mei 2025

Goed. Beste ligging. Goeie gasvrou. Met reën egter lekkasie. Asook die koue buie stort. Was nie veilig en aangenaam nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Sandra
Sanroc
Goeie middag Adele Ons vra verskoning vir die onaangename ondervinding wat jy hier gehad het. Ons was nie bewus van enige lekkasies nie, so as jy so goed wil wees om vir ons te sê waar dit was, kan ons die probleem uitsorteer voor die volgende reënerige dag. Ons sal dit waardeer. Groete Sanroc

Hugo L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Die enigste 2 woorde wat by my opkom is hemels en vrede. Sanroc is 'n weggesteekte juweeltjie aan die Weskus. Dit is nie luuks nie, maar het alles wat nodig is en die gasvroue is baie, baie vriendelik en hulpvaardig. Sanroc sien vir my en vroulief vir seker weer. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carin E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Sonder pretensie, eenvoudig met alles wat mens nodig het. Hemel aan die Weskus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heini V
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Beautiful, peaceful. Really enjoyed the peace and tranquility of the house!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: 6 Rafnia Street, Britannia Bay, St Helena Bay, 7382, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b099dc4d6ce9000ea0383b709ae4b85c7f804b4788c30833a2667e1c1fdfd2d6b49b2a87508441c0a45400d564cfb380457?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 6 Rafnia Street Britannia Bay 7382 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-17:00 14:00 -32.7181113 17.9375594
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang