Santa Maria-Langebaan Country Estate
Beskrywing
Santa Maria Apartment is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die eenheid het ook 'n snooza-bed vir 1 kind in die leefarea. Gaste moet hul lakens vir die kinderbed saambring. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n mikrogolf, eetgerei, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel en tweeplaatstoof. Die sitarea het 'n TV en gaste het toegang tot braaigeriewe. Gaste het ook toegang tot 'n privaat patio.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kindermatras vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Bring asseblief u swemhanddoeke. Ons hef 'n terugbetaalbare breekskadedeposito.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die huis bied slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders, en daar is 'n bababedjie beskikbaar op aanvraag. Daar is 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n gastetoilet en 'n volledig toegeruste kombuis. 'n Ekstra woonstel met 'n privaat ingang is aan die huis vasgeheg en kan op aanvraag teen 'n ekstra koste saam met die huis gehuur word. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die leefarea het 'n slaapbank en die eenheid het ook 'n kampeerbedjie. Badkamer 1 het 'n bad en 'n stort, en Badkamer 2 het 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien, lugbraaier, gasstoof en tee- en koffiemaakgeriewe. Die huis beskik ook oor 'n 50-duim slim-TV, WiFi-internettoegang, 'n ingeboude braai en 'n binnekaggel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Bring asseblief u swemhanddoeke. Ons hef 'n terugbetaalbare breekskadedeposito.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31 Aldegronde Way, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang