Santa Paloma Gasteplaas
- Kapasiteit: 33 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 101B Thornycroft Road, Summerpride, East London, 5241, Oos-Kaap
- Vanaf R600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
'n Sin vir vrede tem besoekers wanneer hulle die 360 grade panoramiese uitsig van die Santa Palomavallei en die groen heuwels sien. Ons loslopende wild, vars plaasstyl-kookkuns en gasvryheid sal jou siel verfris sodat jy weer oorwinnings kan behaal.
Santa Paloma Gasteplaas bied 'n verskeidenheid kwaliteit-akkommodasie aan van stylvolle en suite-gastekamers en private en suite-kamers tot vier-bed standaardkamers.
Kom geniet 'n rustige middag langs die swembad of 'n staptog in die pragtige woud waar gaste die talle voëlspesies kan bekyk. Daarna kan gaste mekaar uitdaag in 'n potjie tafeltennis.
Troues: Die saal is geskik vir tot 120 gaste en bied 'n geleentheid om die seremonie buite te hou.
Konferensies: Dié venues kan tot 80 gaste akkommodeer en is toegerus met witborde, internet, pen en papier kan gereël word.
Romantiese wegbreek: Die instansie bied 'n gratis wittebrood-suite waarin die bruidspaar die aand van die troue kan oornag indien hul troue by Santa Paloma Guest Farm gehou word.
Santa Paloma het iets vir almal - van jonk, oud, groepe, enkelreisigers, skoliere tot sakereisigers.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Nadia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 45
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 101B Thornycroft Road, Summerpride, East London, 5241, Oos-Kaap
- Gaste dink Santa Paloma Gasteplaas het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 33 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 101B Thornycroft Road, Summerpride, East London, 5241, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang