Santareme Breeze
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 238 St Francis Drive, St Francis bay, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
- Vanaf R5 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Santareme Breeze bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim huis in St. Francisbaai, Oos-Kaap — ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Hierdie huis bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 1 badkamer. Alle slaapkamers is gemeubileer met koningingrootte beddens en deel 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief is 'n skottelgoedwasser en wasmasjien ook beskikbaar. Die sitarea is gemeubileer met gemaklike sitplek en 'n slim-TV met YouTube en Netflix, asook gratis WiFi-geriewe.
Buite het gaste toegang tot ekstra sitplek en 'n braai-area. Gedurende die somermaande wag 'n verfrissende swembad, wat 'n verjongende blaaskans van die hitte bied.
Veilige parkering bied gemoedsrus dwarsdeur u verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 238 St Francis Drive, St Francis bay, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
Toeganklikheid
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 238 St Francis Drive, St Francis bay, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang