Successfully reported
+14

Santie's Clarens Escape

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 710 Larola Street, Lalora Apartments, Unit 20, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Santie's Clarens Escape is 'n bekoorlike ateljeewoonstel in die hartjie van Clarens en bied 'n sjiek toevlugsoord met gedeeltelike berguitsigte vanaf die stoep. Dis ideaal vir avontuurlustige gaste wat die dorp en sy skilderagtige omgewing wil verken.

Dié eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Daar is ook 'n rusbank en 'n werksarea. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, induksieplaat, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Gratis WiFi is beskikbaar en daar is 'n TV met DStv. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Verwarmer
DStv
Stroomdienste

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

MJ Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 710 Larola Street, Lalora Apartments, Unit 20, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Santie's Clarens Escape het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 710 Larola Street, Lalora Apartments, Unit 20, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2d73fd819659f1b8fa86be3af74a589ee4347e2aed7b7d73690261dc65373a05a413916fa727293b741c14fddd05d7942045?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 710 Larola Street Lalora Apartments, Unit 20 9707 Vrystaat 021 201 8901 13:00-16:00 11:00 -28.518151985224 28.427806447999
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang