Successfully reported
+10

South Park @ Santini Lace

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marine Way, Unit 115 Santini Village, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 810 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

South Park @ Santini Lace is 'n oopplaneenheid met 'n privaat ingang wat op 'n apart verhuurde perseel in Plettenbergbaai geleë is. Dit is op 'n veilige landgoed en die ideale basis vir 'n vakansie op die Tuinroete. Hierdie verblyf bied maklike toegang tot plaaslike strande, winkels en buitemuurse aktiwiteite.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n koningingrootte-bed in die leefarea.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, wasmasjien en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Die sit- en eetarea het gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix, YouTube en DStv. Gratis onbeperkte, WiFi wat deur 'n UPS ondersteun word, is beskikbaar.

Daar is 'n privaat stoep met 'n tafel, stoele, braaigeriewe en 'n berguitsig. Veilige parkeerplek is op die kompleks beskikbaar en daar is onderdakparkeerplek met 24 uur-sekuriteit by die kompleks se ingang.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Leefarea

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

bianca Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 40

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Marine Way, Unit 115 Santini Village, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink South Park @ Santini Lace het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 810
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 810
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 810
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marine Way, Unit 115 Santini Village, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc55e917f1c5dc15119061f7a26131c2761a289bc200d39339c2fb6fdcf9ac91443e813d73ca17ed3f60eea362d5379188724?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 810 per nag, vir 4 mense 39 5 1 5 Marine Way Unit 115 Santini Village 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -34.050001541673 23.359948396683

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang