Santorini - Kallisti 25
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 101 Ocean Drive, 25 Kallisti Santorini, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Vanaf R4 000 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Santorini - Kallisti 25 is 'n ruim selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Shaka's Rock, Ballito. Die kompleks is op die strandfront geleë, wat dit ideaal maak vir 'n gesin of groep vriende op 'n kustoevlugsoord.
Dié woonstel met lugversorging beskik oor 3 slaapkamers en bied gerieflike slaapplek aan 6 gaste. Twee van die kamers het 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde 2 enkelbeddens het. Albei badkamers is toegerus met 'n stort.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, lugbraaier en wasmasjien. Die leefarea beskik oor 'n etenstafel, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV. Dit maak oop op 'n balkon met lieflike see-uitsigte. Boonop het gaste toegang tot gratis WiFi, privaat parkeerplek en 'n speelarea vir kinders.
Gaste geniet toegang tot 'n gemeenskaplike swembad in die kompleks of waag dit om die talle strande, restaurante en besienswaardighede in die area te verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 101 Ocean Drive, 25 Kallisti Santorini, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 101 Ocean Drive, 25 Kallisti Santorini, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang