Successfully reported
+25

Santorini Kallisti 11

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 101 Ocean Drive, Shaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 983 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Santorini Kallisti 11 is 'n selfsorgwoonstel met 'n Grieks-geïnspireerde ontwerp van Santorini in 'n kompleks binne 'n kuswoud tussen die tropiese tuine in ongrepte inheemse plantegroei en spog met die Indiese Oseaan as agtergrond. Hierdie kompleks is ideaal vir gesinne met kinders wat op soek is na die perfekte strandwegbreek.

Hierdie bekoorlike woonstel op die grondverdieing word met trappe bereik en bied slaapplek aan 6 gaste in 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het lugversorging, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die derde slaapkameer. Gaste deel 'n aparte badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea met lugversorging het gemaklike sitplek, 'n slim-TV, 'n etenstafel en 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien, skottelgoedwasser en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. WiFi is beskikbaar. Die leefarea lei na 'n stoep met 'n uitsig oor die tuin mett braaigeriewe en gedeeltelike see-uitsigte. Gaste moet asb. met hul eie aanmeldbesonderhede programme stroom.

Veilige parkeerplek is in 'n enkelmotorhuis op die perseel beskikbaar. Verder is daar 6 gemeenskaplike swembaddens, gymnasium buite, 'n walviskykdek, natuurwandelings en direkte toegang tot 2 aparte strande vanaf die perseel. Die landgoed het 24 uur-sekuriteit en 'n ingang met waar toegang streng gemonitor word.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.5
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Veronique S
Gesin met tieners
5.0
Fantasties. Baie lekker plekkie, ek sal beslis weer dieselfde plekkie bespreek.
Okt 2025
Faasen N
Saam met lewensmaat
5.0
Sal vir seker weer by Santorini Kallisti aanklop vir lekker veilig kuier en bly. Ons het baie lekker gebly, jammer vir die 2 dae sonder warm water, ma...
Sien meer
Jul 2025
Riaan V
Gesin met klein kinders
5.0
Beste vakansie ooit. Het baie lekker gebly. Ballito en personeel baie vriendelik en hulpvaardig. Als van Santorini is tops.
Apr 2025
Jeremy V
4.8
Heerlik by die see! Baie gerieflik met alles wat jy nodig het byderhand.
Jul 2025
Maritza D
Gesin met klein kinders
4.6
Heerlik! Heerlik! Heerlik! Dit was heerlik! So jammer ons het net 2 aande gebly - sal beslis weer oorbly!
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Ballito
Accommodation ...

Eiendomme 100+

Resensies 362

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 101 Ocean Drive, Shaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Santorini Kallisti 11 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 983
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 983
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 983
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 101 Ocean Drive, Shaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA43239046a4430ca2c1a41a2910a8dea6a1f01fd9e19edd21066e15c2a95f9d2be65ed1bdc97f2a64109b4fa09b967952b207?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 983 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 101 Ocean Drive Shaka's Rock 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -29.52286527619 31.225874337343

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang