Santorini Kallisti 11
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 101 Ocean Drive, Shaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 983 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Santorini Kallisti 11 is 'n selfsorgwoonstel met 'n Grieks-geïnspireerde ontwerp van Santorini in 'n kompleks binne 'n kuswoud tussen die tropiese tuine in ongrepte inheemse plantegroei en spog met die Indiese Oseaan as agtergrond. Hierdie kompleks is ideaal vir gesinne met kinders wat op soek is na die perfekte strandwegbreek.
Hierdie bekoorlike woonstel op die grondverdieing word met trappe bereik en bied slaapplek aan 6 gaste in 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het lugversorging, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die derde slaapkameer. Gaste deel 'n aparte badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea met lugversorging het gemaklike sitplek, 'n slim-TV, 'n etenstafel en 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien, skottelgoedwasser en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. WiFi is beskikbaar. Die leefarea lei na 'n stoep met 'n uitsig oor die tuin mett braaigeriewe en gedeeltelike see-uitsigte. Gaste moet asb. met hul eie aanmeldbesonderhede programme stroom.
Veilige parkeerplek is in 'n enkelmotorhuis op die perseel beskikbaar. Verder is daar 6 gemeenskaplike swembaddens, gymnasium buite, 'n walviskykdek, natuurwandelings en direkte toegang tot 2 aparte strande vanaf die perseel. Die landgoed het 24 uur-sekuriteit en 'n ingang met waar toegang streng gemonitor word.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Ballito
Accommodation ...
Eiendomme 100+
Resensies 362
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 101 Ocean Drive, Shaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Santorini Kallisti 11 het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 101 Ocean Drive, Shaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang