Successfully reported
+22

Santorini Kallisti 8

Spesiale Aanbod 16% af

Bly 6 nagte en betaal slegs vir 5. Geldig vir verblyf vanaf 3 Feb 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 101 Ocean Drive, Chakas Rock, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 200 R1 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Santorini Kallisti 8 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel met 'n Grieks-geïnspireerde ontwerp. Dit is in 'n kuswoud geleë en bied 'n pragtige agtergrond teen die Indiese Oseaan in Ballito, KwaZulu-Natal. Hierdie kompleks is die ideale bestemming vir gesinne met kinders wat die perfekte strandwegbreek soek.

Dié eerste verdieping woonstel word via trappe bereik en bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste gebruik 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n tuimeldroër toegerus, en daar is 'n toonbank met stoele. Die kombuis lei na die sitarea met gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Gaste kan hul eie stroomdienste met hul eie intekenbesonderhede gebruik. Gratis WiFi is beskikbaar. Let dat 'n kluis nie beskikbaar is nie.

Gaste kan 6 gemeenskaplike swembaddens, 'n walviskykdek, klimraam, natuurwandelings en direkte toegang tot die 2 aparte strande, wat toeganklik is via trappe wat na onder lei, geniet.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Natasha D
Gesin met klein kinders
5.0
Relaxing and comfortable. Best priced and located apartment we've found in Santorini to date. It's basic but does the job and has easy ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Rolandi M
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker gebly, geslaap en gekuier! Ons het ongelooflik lekker gebly. Loopafstand na die strand toe. Rustige en veilige omgewing met die mooiste ui...
Sien meer
Okt 2025
Rukea A
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely stay. We had a lovely stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Mariana D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Verblyf was baie lekker en baie netjies. Sam was altyd beskikbaar en ons op hoogte gehou.
Mei 2025
Belinda H
Gesin met klein kinders
5.0
Asemrowend mooi, skoon en gerieflik. Dit was ongetwyfeld een van die beste vakansies wat ons ervaar het. Die eenheid het alle geriewe verskaf wat jy s...
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Sam Geverifieer

Eiendomme 44

Resensies 105

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 101 Ocean Drive, Chakas Rock, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Santorini Kallisti 8 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
R 1 200 R 1 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 200
R 1 200 R 1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
R 1 200 R 1 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 101 Ocean Drive, Chakas Rock, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcec48fd217505cb459a4f5a613a12f5a41d0d3fe4d271410de7e4483e0a81570b6c57f7c8f6854759f792274593a82f3159a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 101 Ocean Drive Chakas Rock 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.522347783896 31.225773367494

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang