Santos 61/62
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 George Road, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
- Vanaf R2 265 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Santos 61/62 is 'n selfsorgwoonstel wat in 'n veilige kompleks op die strandfront in Santos Beach, stapafstand vanaf verskeie winkels en restaurante geleë is.
Hierdie woonstel is op die tweede verdieping en beskik oor 3 en suite-slaapkamers, 'n oopplan-sitarea en 'n kombuis. Al die slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, stoof, oond en 'n tuimeldroër. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.
Die sitarea bied toegang tot 'n balkon met 'n ingeboude braai en buite-sitplek. Die woonstel het ook 'n motorhuis vir 1 voertuig en 2 buite-parkeerplekke.
Ongelukkig laat ons nie rook of troeteldiere toe nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Point Geverifieer
Eiendomme 52
Resensies 184
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 1 George Road, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink Santos 61/62 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 George Road, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang