Sapphire Seas
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Kinders en babas is welkom. Troeteldiere word nie toegelaat nie. Rook is streng verbode binne die eiendom. Geen partytjies, geleenthede of groot byeenkomste word toegelaat nie. Gaste word vriendelik versoek om die Loadshedding-app (ESP) af te laai om op hoogte te bly van kragonderbrekings. Die gasheer kan nie ononderbroke elektrisiteitsvoorsiening waarborg nie. Geen terugbetalings of afslag sal uitgereik word as gevolg van beurtkrag nie. Gaste moet asseblief nie harde geluide maak tussen 21:00 en 07:00 op weeksdae en van 22:00-07:00 oor naweke nie. Omvattende reisversekering, insluitend dekking vir kansellasies en diefstal, word sterk aanbeveel. Groepbesprekings wat slegs uit solo-reisigers bestaan, word slegs toegelaat met vooraf reëling. Geen vrygeselpartytjies word toegelaat nie. Vir langer verblyf sal elektrisiteitsverbruik afsonderlik gefaktureer word. Daaglikse skoonmaakdiens kan teen 'n bykomende koste gereël word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 12 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 12 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Horak Avenue, Camps Bay, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang